(012) 379 6181 ontvangs@hstuine.co.za
Ontbyt en kosbliketes  vir almal

Ontbyt en kosbliketes vir almal

Skole is al weke aan die gang en  groot aanpassings is reeds gemaak in ‘n poging om weer “normaal”  te leef.  Met leerders  terug by skole en elke dag volgepak met verpligtinge, probeer gesinne net om deur elke dag te kom. Stop!!  Hoe kan ouers bydra om hul kinders se...
Bly kalm, ons het ‘n tiener in die huis

Bly kalm, ons het ‘n tiener in die huis

Wanneer jou kind klein is, is hulle fokus meer op hulle gesin. Hulle identiteit is gesetel in hulle gesin en sal eerder aktiwiteite saam met hulle gesin doen. In die tienerstadium word hulle fokus verskuif na vriende en wil hulle hul eie identiteit apart van hulle...