(012) 379 6181 ontvangs@hstuine.co.za
Moedertaalonderrig

Moedertaalonderrig

Al ooit gewonder of jy as ouer/voog die regte keuse gemaak het om jou kind in ‘n skool te plaas waar hy/sy in hul moedertaal onderrig word?  Die wêreldtaal is dan immers Engels, hoe baat dit dan jou kind om in sy moedertaal onderrig te word.  Die antwoord is...