(012) 379 6181 ontvangs@hstuine.co.za
Bly kalm, ons het ‘n tiener in die huis

Bly kalm, ons het ‘n tiener in die huis

Wanneer jou kind klein is, is hulle fokus meer op hulle gesin. Hulle identiteit is gesetel in hulle gesin en sal eerder aktiwiteite saam met hulle gesin doen. In die tienerstadium word hulle fokus verskuif na vriende en wil hulle hul eie identiteit apart van hulle...