Rugby
Ons neem deel aan die Superreeks, en kompeteer vanjaar teen skole soos Vereenigeing Gimnasium, Hoërskool Linden en Bergsig Akademie.
Jaarliks sien ons rugby seuns uit na die Hans Moore Rugby toernooi gedurende die Maart-vakansie. Sommige spanne woon tydens dié vakansie rugby klinieke by. Spangees, en trots is iets wat ons seuns baie na aan die hart lê.
Organiseerders |
Mnr. B Treeby & Mnr. W Schutte |
Kontak |
sport@hstuine.co.za of btreeby@hstuine.co.za (012) 379 6181 |
Datums |
Superreekswedstryde, soos bepalings in dagboek Ligawedstryde sal bekend gemaak word. |