(012) 379 6181 ontvangs@hstuine.co.za

ONS SKOOL SE KORTLIKSE GESKIEDENIS

Op 18 Januarie 1956 word die skool amptelik geopen met ‘n leerlingtal van 283.

Tot Augustus 1960 word tydelike asbesgeboue op die hokkieveld onder Weirstraat gebruik as die skoolterrein.

In die 1960’s vind verskeie ontwikkelings plaas; die drie verdieping hoofgebou word betrek, die rugby en tennisbane word gebou. In 1973 word die boonste rugby veld se pawiljoen ingewy. In die laat 1980’s word die hoofpawiljoen gebou om tydens atletiekbyeenkomste te gebruik.

In 1996 vier ons die skool se 40ste bestaansjaar, dit is ook die jaar waarin spreiligte middag-aand sportgeleenthede moontlik maak. Die Marabu-onthaallokaal word in 2006 in gebruik geneem saam met die herdenking van die skool se 50ste verjaarsdag.

Hoof
hoof@hstuine.co.za
AH 1
marlenemoorcroft@gmail.com
AH 2
pieter.voges68@gmail.com
Hoof
Mnr. J. Furstenberg
AH 1
Mev. M. Moorcroft
AH 2
Mnr. P. Voges
Afrikaans
Mev. E Du Plessis
Ekonomiese Wetenskappe (EBW/REK) / RTT
Mnr. E. Carstens
Engels
Mnr. D. Voges
Landboutegnologie / IGO / GV/ VS / Visuele Kuns / Skeppende Kuns/ TEG
Mnr. J Furstenberg
LO/ Geskiedenis / SW/ Geografie
Mev. Y Van Schalkwyk
Lewenswetenskappe / Fisiese Wetenskappe / NW
Mev. G. Dold
Wiskunde/ Wiskundige Geletterdheid/ IGO
Mnr. B. Treeby
Handel en Geesteswetenskappe (BS / Toerisme)
Mev. M Mahoney
Afrikaans Gr. 10-12
Mev. E. du Plessis
Afrikaans Gr. 8 & 9
Mev. A. Spence
Besigheidstudies
Mev. M. Mahoney
EBW
Mnr. D. Schoeman
Geografie
Mev. G. Stoop
Kreatiewe Kuns/Visuele Kuns
Me. J. Greyling
Lewensorientering Gr.10-12
Mev. Y van Schalkwyk
Lewensoriëntering Gr. 8 & 9
Mev. M. Korff
RTT
Mev. L. Jordaan
SW
Me. R. Schreüder
Verbruikerstudies
Mev. H. van Tonder
Wiskunde
Mev. P. Swart
Wiskundige Geletterdheid
Mev. A. Prinsloo
Graadhoof
Gr. 12
Mev. Y Van Schalkwyk
Gr. 11
Mnr. D Voges
Gr. 10
Mnr. E Carstens
Gr. 9
Mnr. J Furstenberg
Gr. 8
Mev. G Dold
Akademie
Mev. M. Moorcroft
SBST-Koördineerder
Mev. Y. van Schalkwyk
SA-Sams
Me. N Breedt
Rooster / Vakveranderings
Mev. G. Dold
VLR / Tuineraad
Mev. E Du Plessis & Mnr. B. Treeby
Graadvoog
Gr. 12
Mev. T De Villiers
Gr. 11
Mev. M Mahoney
Gr. 10
Mev. E Du Plessis
Gr. 9
Mev. P Stander
Gr. 8
Mnr. D Schoeman
Akademie
SBST-Koördineerder
SA-Sams
Rooster / Vakveranderings
VLR / Tuineraad