Koor
Die koor oefen op spesifieke kultuurdae (gewoonlik Woensdae). Die koor het al by verskeie geleenthede in plaaslike kerke opgetree. Afrigting word behartig deur Mev. Viljoen wat ook al in verskeie teaterproduksies gesing en opgetree het.
Organiseerder |
Mev. A Viljoen |
Kontak |
(012) 379 6181 |
Datums |
Koor-optredes sal bekend gemaak word. |