Olimpiades
Leerders kan deelneem aan verkseie olimpiades in sekere vakke. Leerders kan ook erkenning vir die deelname aan olimpiades kry op prysuitdelingfunksies. Vakke waarin olimpiades afgelê kan word is onder andere:
- Besigheidstudies
- Rekeningkunde
- Afrikaans
- Engels
-
Verbruikerstudies
-
Gasvryheidstudies