(012) 379 6181 ontvangs@hstuine.co.za
Vierkant Tuisblad
Ons leef ons waardes

TROTS is ons op ons skool.
UITNEMENDHEID is wat ons nastreef, dag na dag.
INSPIRASIE kry ons by ons opvoeders vir wie ons respek het.
NEDERIG sal ons altyd wees, wen of verloor.
ENTOESIASTIES neem ons deel aan elke moontlike aktiwiteit.

Ons is Tuine, met Standvastigheid sal ons groei in ons waardes.

previous arrow
next arrow

Ons skool, Ons waardes, Ons toekoms

Hoërskool Tuine is ‘n skool in die gemeenskap VIR die gemeenskap. Ons streef daarna om die kind in sy totaliteit te ontwikkel, deur uitnemende bestuur en gehalte onderrig. Hoërskool Tuine bou voort op Trots, Uitnemendheid, Inspireer, Nederigheid en Entoesiasme.

SPORT

Ons streef na uitmundende sportmangees. Ons drome leef op die sportveld.

AKADEMIE

In die klaskamer luister ons graag. Dit is hier waar ons “graad 12 met lekkerkry, klaarkry” ~C.J Langenhoven~

KULTUUR

‘n Verskeidenheid van kultuuraktiwiteite bring ons bymekaar in goeie gees. Op die planke leef ons ons talente uit.

Nuus

Boekoorsig: “Mindset” deur Dr. Carol Dweck

Ons almal het ‘n persepsie oor wat ons dink ons kan doen en wat ons nie kan doen nie. Hoeveel keer het jy al gehoor iemand sê dat hulle nie goed is met wiskunde of ek is nie ‘n persoon vir wetenskap  nie. As ‘n sportafrigter hoor ek gereeld dat kinders sê:  “Ek is nie...

Moedertaalonderrig

Moedertaalonderrig

Al ooit gewonder of jy as ouer/voog die regte keuse gemaak het om jou kind in ‘n skool te plaas waar hy/sy in hul moedertaal onderrig word?  Die wêreldtaal is dan immers Engels, hoe baat dit dan jou kind om in sy moedertaal onderrig te word.  Die antwoord is...

Informasie

Reëls

BELEIDE

LIED

TERREIN