(012) 379 6181 ontvangs@hstuine.co.za

Netbal

Ons netbaldogters is jaarliks baie opgewonde om Saterdae oggende vroegdag op die bus te klim en te vertrek na skole om deel te neem aan die Supperreeks.  Gekwalifiseerde afrigters gebruik hul passie, liefde en alle beskikbare tyd om te help met die beste voorbereiding vir elke span.  Jaarliks het ons dogters wat presteer by die Gauteng proewe. 

 

Organiseerders

Mev. G Stoop

Kontak

sport@hstuine.co.za

(012) 379 6181

Datums

Superreekswedstryde, soos bepalings in dagboek

Ligawedstryde sal bekend gemaak word.