(012) 379 6181 ontvangs@hstuine.co.za

Sagtebal

Hoërskool Tuine is bekend vir die sagtebal. Ons palm graag die een wen na die ander in.  Gedurende die Junie-skoolvakansie, bied ons bekwame afrigters ‘n sagtebal-kliniek aan.  Enige leerder wat van hierdie sport meer te wete wil kom, kan die kliniek bywoon.  Ons bied die sport aan vir seuns en dogters. 

 

Organiseerder

Mnr. D Voges

Kontak

sport@hstuine.co.za of dvoges@hstuine.co.za

(012) 379 6181

Datums

Liga wedstryde sal bekend gemaak word.