Skaak
Enige leerder wat hierdie spel verstaan, of wil leer speel, is welkom om die oefeninge regdeur die jaar by te woon. Meer inligting kan by Mnr. Phillip Koekemoer verkry word.
Organiseerder |
Mnr. P Koekemoer |
Kontak |
(012) 379 6181 |
Datums |
Liga-wedstryde sal bekend gemaak word. |