(012) 379 6181 ontvangs@hstuine.co.za

Vakke

Ons bied verskeie keusevakke waarvan leerders vanaf graad 10 kan kies.  Vakke word in vakpakette aangebied. 

  • Vakke sluit in:
  • Gasvryheidstudies
  • Verbruikerstudies
  • Toerisme
  • IGO
  • Skeppende Kuns
  • Lewenswetenskap
  • Fisiese Wetenskap
  • Geografie
  • Geskiedenis
  • Besigheidstudies
  • Rekeningkunde