(012) 379 6181 ontvangs@hstuine.co.za

Hokkie

Ons hokkiedogters kry jaarliks die beste aandag en toewyding van afrigters.  Ons afrigters is baie entoesiasties en kweek ‘n liefde vir die sport, veral in gevalle waar leerders nog nie vertroud is met die spel nie.  Ons hokkiedogters neem ook deel aan die superreeks. 

 

Organiseerder

Mev. B Bensch

Kontak

sport@hstuine.co.za

(012) 379 6181

Datums

Superreekswedstryde, soos bepalings in dagboek

Ligawedstryde sal bekend gemaak word.