MARABU ONTHAALLOKAAL
Die Marabu-onthaallokaal is gebou deur onderwysers, leerlinge, ouers, borge, en vele barmhartige samaritane en word in 2006 in gebruik geneem saam met die herdenking van die skool se 50ste verjaarsdag.
Ons Gasvryheid-leerlinge gebruik ook die lokaal om hul Restaurantoggende, -middae en -aande aan te bied. Die Marabu het dus ‘n volledige toegeruste kombuis onder asook in ‘n inloopyskas.
Kontakbesonderhede:
LaClarabellas Catering
Isabelle Schutte
Cel: 0798730280
Email: laclarabellas@gmail.com
Besprekings
Mnr Wimpie Schutte
082 312 6104