Tennis
Ons tennisspanne, seuns en dogters, vaar jaarliks baie goed in die liga. Ons spog voorwaar met uitnemede spel op die tennisbane.
|
Organiseerder |
Mnr. E Carstens |
|
Kontak |
sport@hstuine.co.za of ecarstens@hstuine.co.za (012) 379 6181 |
|
Datums |
Liga wedstryde sal bekend gemaak word. |