Revue Hier lag, dans, speel, sing, grimeer en spring ons soveel moontlik. Laat aande en baie harde werk sorg vir vermaak aan medeleerders en ouers tydens ons weeklange optredes.