Feb 12, 2022 | Kos
Skole is al weke aan die gang en groot aanpassings is reeds gemaak in ‘n poging om weer “normaal” te leef. Met leerders terug by skole en elke dag volgepak met verpligtinge, probeer gesinne net om deur elke dag te kom. Stop!! Hoe kan ouers bydra om hul kinders se...