


Boekoorsig: “Mindset” deur Dr. Carol Dweck
Ons almal het ‘n persepsie oor wat ons dink ons kan doen en wat ons nie kan doen nie. Hoeveel keer het jy al gehoor iemand sê dat hulle nie goed is met wiskunde of ek is nie ‘n persoon vir wetenskap nie. As ‘n sportafrigter hoor ek gereeld dat kinders sê: “Ek is nie...
Moedertaalonderrig
Al ooit gewonder of jy as ouer/voog die regte keuse gemaak het om jou kind in ‘n skool te plaas waar hy/sy in hul moedertaal onderrig word? Die wêreldtaal is dan immers Engels, hoe baat dit dan jou kind om in sy moedertaal onderrig te word. Die antwoord is...
Die belangrikheid van sport
Dit maak nie saak van jou velkleur, ouderdom, geloof of politieke oortuiging nie, op 24 Junie 1995 het die volk soos een man agter die Springbokke gestaan. Jare daarna het ons waarlik besef wat die werklike impak van daardie kosbare gebeurtenis is. Op daardie oomblik...