Landloop
Ons landloop leerders is regdeur die jaar aan die oefen. Landloop leerders neem deel aan die Noord Gauteng Landloop liga.
|
Organiseerder |
Mev. Y Van Schalkwyk |
|
Kontak |
(012) 379 6181 |
|
Datums |
Liga byeenkomste sal bekend gemaak word.
|